♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e2f2g4h2i1
Volle naam
Abraham Albertus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
08/11/1904
Clarens, Free State, South Africa
Clarens, Free State, South Africa
Oorlede
12/05/1988
Bethlehem, Free State, South Africa
Bethlehem, Free State, South Africa
Ouderdom
83 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Bekend as Abie. Sterf in Bethlehem Hospitaal aan nierversaking. Hy het sedert 1912 op Clarens gebly en die het hom die oudste inwoner van Clarens gemaak. In die 70 jaar wat hy daar gebly het was hy vir 30 jaar lank 'n stadsraadslid waartydens hy vir 25 jaar die burgermeester was waarvan 21 jaar ononderbroke was. Hy was iemand wat geen tyd of krag gespaar het vir sy dorp nie en daarvoor het die stadsraad en gemeenskap vir hom 'n gedenksteen opgerig in die vorm van 'n klein monumentjie. Die Abie van Eeden Sportpark is na hom vernoem. Hy was 'n homeopaat en ook 'n Geloofsgeneser en selfs 'n siener in eie reg. In die Volksblad van 18/5/1983 word 'n artikel oor hom met fotos geplaas.
Familie van Abraham Albertus van Eeden
(a1b4c5d1e2f2g4h2i1)
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Broers en Susters
Lewenslyn
08/11/1904
Gebore
◎ Clarens, Free State, South Africa
Voor 08/08/1930
Getroud met Catharina Elizabeth Margaretha Strauss
26/12/1986
Nagelaat van Catharina Elizabeth Margaretha Strauss
12/05/1988
Oorlede
◎ Bethlehem, Free State, South Africa
Wysigingsgeskiedenis
Gewysig
biography: Bekend as Abie. Sterf in Bethlehem Hospitaal aan nierversaking. Hy het sedert 1912 op Clarens gebly en die het hom die oudste inwoner van Clarens gemaak. I die 70 jaar wat hy daar gebly het was hy vir 30 jaar lank 'n stadsraadslid waartydens hy vir 25 jaar die burgermeester was waarvan 21 jaar ononderbroke was. Hy was iemand wat geen tyd of krag gespaar het vir sy dorp nie en daarvoor het die stadsraad en gemeenskap vir hom 'n gedenksteen opgerig in die vorm van 'n klein monumentjie. Die Abie van Eeden Sportpark is na hom vernoem. Hy was 'n homeopaat en ook 'n Geloofsgeneser en selfs 'n siener in eie reg. In die Volksblad van 18/5/1983 word 'n artikel oor hom met fotos geplaas. → Bekend as Abie. Sterf in Bethlehem Hospitaal aan nierversaking. Hy het sedert 1912 op Clarens gebly en die het hom die oudste inwoner van Clarens gemaak. In die 70 jaar wat hy daar gebly het was hy vir 30 jaar lank 'n stadsraadslid waartydens hy vir 25 jaar die burgermeester was waarvan 21 jaar ononderbroke was. Hy was iemand wat geen tyd of krag gespaar het vir sy dorp nie en daarvoor het die stadsraad en gemeenskap vir hom 'n gedenksteen opgerig in die vorm van 'n klein monumentjie. Die Abie van Eeden Sportpark is na hom vernoem. Hy was 'n homeopaat en ook 'n Geloofsgeneser en selfs 'n siener in eie reg. In die Volksblad van 18/5/1983 word 'n artikel oor hom met fotos geplaas.
Geskep
Abraham Albertus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."