Danie se Blog
Gedagtes en skryfwerk in Afrikaans en Engels / Thoughts and writing in Afrikaans and English
Erfenis
My pa het vir 48 jaar lank aan die familie register gewerk tot misnoë vir my ma en ons as kinders, want hy het elke vakansie meer tyd gespandeer om familie op te soek as om tyd met ons mee …
Van Eeden Archive Introduction
Bekendstelling van die Van Eeden Argief
This website was created by me as a promise to my father, Daniel (Daan) Hendrik van Eeden, to release his book on which he worked for so many years, electronically with the aim that every van Eeden fa
Plasing van GEDCOM Datums
Tydens die skepping van ons familie se webtuiste moes ek besluit het om of 'n unieke stelsel te bou of 'n stelsel volgens die internasionale standaarde. Die tweede opsie is toe gekies sodat data ge