Volle naam
Jeremias Daniel Nel
Geslag
Manlik
Gebore
03/07/1902
Oorlede
24/06/1973
Clarens, Free State, South Africa
Ouderdom
70 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Bekend as Jerrie. Sterf op sy plaas in Clarens; boer aanvanklik op Uitvlugt, maar koop later 'n besproeingsplaas by Ondersmoordrift waar hy na sy troue woon. Hy verkoop sy deel van Uitvlugt in 1961 aan Johanna die vrou van sy broer Philippus. Hy verkoop ook die grond by Ondersmoordrift en verhuis na Clarens in die O.V.S. waar hy 'n plaas koop.

Familie van Jeremias Daniel Nel

Lewenslyn

03/07/1902
Gebore
04/04/1939
Getroud met Carolina Elizabeth Gertruida van Eeden
24/06/1973
Oorlede
◎ Clarens, Free State, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jeremias Daniel Nel
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 13 Aug 2026 09:11

Aantekeninge

(s.v. Gert Jeremias Cornelis Nel & Maria Johanna Buys)