Henry Nr.
a1b4c5d1e2f2g6
Volle naam
Frederick Jacobus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
09/11/1847
Oorlede
28/02/1873
Ouderdom
25 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Ongetroud; twee sterfkennisse is vir hom ingedien. Op een is hy landbouer en op die ander is hy slagtersassistent. Een gee sy sterfdatum 01/03/1873.

Lewenslyn

09/11/1847
Gebore
28/02/1873
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Frederick Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 13 Aug 2026 19:54