Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h7i3j3k1
Volle naam
Vicky Wagner
Geslag
Vroulik
Gebore
27/07/1971
Ouderdom
55 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sy matrikuleer in 1989 aan Hoërskool Sentraal te Bloemfontein. In 1994 behaal sy aan UOVS 'n graad in B.Prim.Ed in Primêre Onderwys, sub A tot std 5. In 1995 verwerf sy aan UOVS 'n graad in B.Ed.Psig. cum laude (Baccalareus Educationis Psigopedagogiek) met Honeurs in Sielkunde - Psigometris, Psigometriese toetse en evaluasies, In 1996 verwerf sy aan UOVS 'n diploma DSRO cum laude (Diploma in Spesialiserings Remediërende Onderwys) Privaat Remediëring vir leergestremde en Leergeremde kinders. Na voltooing van haar skripsie wat handel oor 'Visualisering as Leeshulpverleningstegniek vir tweede taal leerders in graad vyf in die multikulturele skool' verwerf sy in 1999 'n Magister Graad in Opvoedkundige Sielkunde van die Universiteit van Pretoria.

Lewenslyn

27/07/1971
Gebore
15/09/2001
Getroud met Ardu Theron
◎ Kapel van die Eagle's Eye Country Estate, Pretoria.