Henry Nr.
a1b4c5d1e2f7g2h8
Volle naam
Willem Adriaan van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
30/10/1893
Oorlede
09/08/1920
Robertson, Western Cape, South Africa
Ouderdom
26 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf aan huis van sy moeder te Adderleystraat, Robertson; ongetroud; skoenmaker te Robertson. Willem Adriaan volgens doopregister maar Willem Albert op sy pa se sterfkennis. Sy eie sterfkennis gee sy name as Willem Albert ook bekend as Willem Adriaan.

Lewenslyn

30/10/1893
Gebore
09/08/1920
Oorlede
◎ Robertson, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Willem Adriaan van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 18 Aug 2026 22:28