Volle naam
Felix Myburgh
Geslag
Manlik
Gebore
17/10/1968
Bellville, Cape Town, South Africa
Ouderdom
57 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Hy matrikuleer in 1986 aan die Hoërskool Linden. Daarna gaan hy studeer vanaf 1987 tot 1988 vir 'n jaar lank, aan die Universiteit van Stellenbosch in B. Ingenieurswese (Meganies) maar toe die lugmag hom laat weet dat hy gekeur is vir vlieënier, verander hy sy loopbaan en sluit in 1989 aan by die SA Lugmagen hy word 'n helikoptervlieënier tot 1997. Vanaf 1997 word hy 'n kommersiële helikopter- en vliegtuigvlieënier vir National Airways Corporation.

Familie

Lewenslyn

17/10/1968
Gebore
◎ Bellville, Cape Town, South Africa
09/05/1998
Getroud met Wanda Lindeque
◎ NG Kerk, Verwoerdburgstad

Aantekeninge

(s.v. Aubrey Bronkhorst & Isabella Lodewina Hauman)