♀
Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g3h1i2j2
Volle naam
Marlene le Roux
Geslag
Vroulik
Gebore
Ongeveer __/__/1927
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Lektrise in landbou Ekonomie aan Stellenbosch Universiteit. Sy was getroud met Melanie, 'n Italianer en kafee-eienaar op Stellenbosch wie aan 'n hartaanval oorlede is agter sy kafee se toonbank; sy het die kafee verkoop en met die geld verder studeer.
Familie van Marlene le Roux
(a1b4c5d1e5f3g3h1i2j2)
Broers en Susters
Lewenslyn
Ongeveer __/__/1927
Gebore
Onbekend
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Marlene le Roux
"Uit die van Eeden boek."