♀
Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g3h6i3
Volle naam
Maria Fransina Potgieter
Noemnaam
Mary
Nooiensvan
van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
08/11/1928
Oorlede
08/08/1986
Ouderdom
57 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Sy moes vir jare haar lewe in 'n rolstoel deurbring as gevolg van mishandeling. In die rolstoel het sy vir jare by 'n firma op Vereeniging gewerk om haar kinders te versorg.
Familie van Maria Fransina Potgieter (Mary) (nee van Eeden)
(a1b4c5d1e5f3g3h6i3)
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Lewenslyn
08/11/1928
Gebore
Ongeveer __/__/1956
Getroud met Andrew Potgieter
Na __/__/1970
Geskei van Andrew Potgieter
08/08/1986
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Maria Fransina Potgieter
"Uit die van Eeden boek."