Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g6
Volle naam
Pieter Gabriel Paulus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
22/10/1863
Oorlede
04/11/1943
Swellendam, Western Cape, South Africa
Ouderdom
80 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Boer op die plaas Stromsvlei naby Riviersonderend. In 1903 toe hy van Modderasfontein na Kroonstad wou reis, moes hy eers 'n permit van die Britse owerheid van Kaapstad kry om buite die grense van die Kaapprovinsie te gaan - sien fotostaat van permit.

Lewenslyn

22/10/1863
Gebore
31/05/1892
Getroud met Helena Hendrina Margaretha Rall
◎ Heidelberg, KP
06/12/1934
Nagelaat van Helena Hendrina Margaretha Rall
04/11/1943
Oorlede
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Pieter Gabriel Paulus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 29 Aug 2026 18:32