Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g6h4i1
Volle naam
Elizabeth van Eeden
Noemnaam
Bessie
Geslag
Vroulik
Gebore
15/10/1940
Oorlede
Ongeveer __/__/1947
Ouderdom
ongeveer 7 jaar (benaderd)
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Een van tweeling. Sy en haar sussie het voor die waenhuis gespeel; hulle pa was besig om 'n voertuig uit die waenhuis uit te trek terwyl die wind een van die deure effens toewaai; die voertuig haak aan die deur en ruk die deur met kosyn en 'n deel van die muur en die n=muur val Bessie morsdood, Die pa was nooit weer dieselfde mens nie,

Lewenslyn

15/10/1940
Gebore
Ongeveer __/__/1947
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Elizabeth van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 30 Aug 2026 17:05