Henry Nr.
a1b4c5d1e5f5g1h1i4j2
Volle naam
Petrus Paulus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
10/10/1932
Oorlede
02/10/1997
Lindley, Free State, South Africa
Ouderdom
64 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf op Bulthoek, Lindley; toe hulle die aand laat van 'n matriek afskeid kom, word hy wreed met 'n 4 pond hamer en messe om 22:30 voor sy vrou Theresa en dogter Ria van Potchefstroom deur drie jong swart mans in die kombuis vermoor toe hulle die moordenaars betrap wat deur middel van 'n gat wat hulle in die asbeshuis se muur gemaak het, die huis betree het. Theresa is met die hamer toegetakel en moes na die aanval 22 steke aan haar kop ontvang. Ria is met 'n mes teen haar keel aangehou. In hul haas om weg te kom, het die aanvallers met 'n leë handsak en Peet se rooi Sapphire op die vlug geslaan.

Lewenslyn

10/10/1932
Gebore
15/12/1954
Getroud met Therese Irene Kuschke
◎ Welkom
02/10/1997
Oorlede
◎ Lindley, Free State, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Petrus Paulus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 03 Sept 2026 16:08