♀
Henry Nr.
a1b4c5d1e5f5g1h5
Volle naam
Agatha Maria Booysen
Noemnaam
Agie
Nooiensvan
van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
19/09/1883
Oorlede
03/07/1979
Ouderdom
95 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Sy het voortdurend, gedurende die Anglo-boereoorlog met haar ouma Hester Catharina wie verstandelik vertraag was, voor die Engelse uitgevlug met 'n perdekar.In Agie se huis was ook 'n versteekte kamer waarin hulle kon wegkruip voordat die huis afgebrand was. Hulle was egter nooit gevang nie.
Familie van Agatha Maria Booysen (Agie) (nee van Eeden)
(a1b4c5d1e5f5g1h5)
Eggenoot/Eggenote
Broers en Susters
⊙ Petrus Paulus van Eeden
(broer · g1h1)
⊙ Anna Susanna van der Merwe
(nee van Eeden)
(suster · g1h2)
⊙ Hester Catharina Haasbroek
(nee van Eeden)
(suster · g1h3)
⊙ Sarel Jacobus Stephanus van Eeden
(broer · g1h4)
⊙ Aletta Magdalena Jacoba Joubert
(nee van Eeden)
(suster · g1h6)
⊙ Gert Christiaan van Eeden
(broer · g1h7)
⊙ Elizabeth Catharina Rautenbach
(nee van Eeden)
(suster · g1h8)
⊙ Martha Elizabeth Cilliers
(nee van Eeden)
(suster · g1h9)
Lewenslyn
19/09/1883
Gebore
04/08/1903
Getroud met Jan JonathanBooysen
14/05/1959
Nagelaat van Jan JonathanBooysen
03/07/1979
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Gewysig
biography: Sy het voortdurend, gedurende die Anglo-boereoorlog met haar ouma Hester Catharina wie verstandelik vertraag was, voor die Engelse uitgevlug met 'n perdekar.In Agie se huis was ook 'n versteekte kamer waarin hulle kon wegkruip voordat dei huis afgebrand was. Hulle was egter nooit gevang nie. → Sy het voortdurend, gedurende die Anglo-boereoorlog met haar ouma Hester Catharina wie verstandelik vertraag was, voor die Engelse uitgevlug met 'n perdekar.In Agie se huis was ook 'n versteekte kamer waarin hulle kon wegkruip voordat die huis afgebrand was. Hulle was egter nooit gevang nie.
Geskep
Agatha Maria Booysen
"Uit die van Eeden boek."