Henry Nr.
a1b4c5d1e5f5g9
Volle naam
Petrus Paulus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
17/08/1866
Oorlede
05/10/1900
Vredefort Free State, South Africa
Ouderdom
34 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Begrawe op Lindley; gedurende Anglo-boereoorlog aan malaria of maagkoors; hy was op pad terug van die Rustenburgse bosveld waar hy saam met genl. CR de Wet op kommando was.

Lewenslyn

17/08/1866
Gebore
26/11/1889
Getroud met Martha Magdalena Claasens
◎ Lindley
05/10/1900
Oorlede
◎ Vredefort Free State, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Petrus Paulus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Sept 2026 07:56