Henry Nr.
a1b4c5d1e5f5g9h2i4j1
Volle naam
Christiaan Cornelis Claassens van Eeden
Noemnaam
Klein Chris
Geslag
Manlik
Gebore
05/02/1962
Klerksdorp, Free State, South Africa
Ouderdom
64 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Drukker en werk in sy pa se drukkersbesigheid. 1990 Drukkerybestuurder, woon Readmanstr, Witkoppies, Klerksdorp. In September 1996 word hy gekies as Nasionale President van die Junior Rapportryers beweging.

Lewenslyn

05/02/1962
Gebore
◎ Klerksdorp, Free State, South Africa
13/04/1985
Getroud met Cecilia Johanna Wheeler
◎ Pretoria

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Christiaan Cornelis Claassens van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Sept 2026 15:14