♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e5f7g8h5
Volle naam
Dirk Cornelius van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
05/07/1907
Montagu, Western Cape, South Africa
Oorlede
28/02/1984
Ouderdom
76jr 7mde 23dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Keisie, dist. Montagu; hrt geboer op die plaas Rietvlei, dist. Montagu; die plaas het voorheen behoort aan navorser (DH. van Eeden) se oupa Frederik Jacobus van Eeden; sy naam was tot 1946 op een van die vensterruite geverf.

Lewenslyn

05/07/1907
Gebore
◎ Montagu, Western Cape, South Africa
25/07/1939
Getroud met Christina Johanna van Eeden (nee Kriel)
◎ Montagu
28/02/1984
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Dirk Cornelius van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 13 Sept 2026 10:29