♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e5f7g9
Volle naam
Dirk Cornelis van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
26/07/1875
Montagu, Western Cape, South Africa
Oorlede
03/07/1953
Montagu, Western Cape, South Africa
Ouderdom
77jr 11mde 7dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Goedgeloof tussen Montagu en Barrydale, 'n streek genoem Die Vlakte; sterf in Montagu Hospitaal; begrawe op Barrydale; boer op de Tradouw, dist. Barrydale; rustend en woonagtig te Barrydale voor sy dood.

Lewenslyn

26/07/1875
Gebore
◎ Montagu, Western Cape, South Africa
Ongeveer __/__/1911
Getroud met Sarah Susanna van Eeden (nee Haasbroek)
◎ Barrydale
03/07/1953
Oorlede
◎ Montagu, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Dirk Cornelis van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 13 Sept 2026 12:31