♂
Volle naam
Petrus Johannes Uys
Geslag
Manlik
Gebore
Voor 31/10/1784
Bredasdorp, Western Cape, South Africa
Oorlede
02/06/1872
Ouderdom
ongeveer 87jr 7mde 2dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sy pa sterf toe hy 3 jaar oud was; grootgeword by sy ma en stiefpa Steyn; boer op Hessekwaskloof (Naauwkloof) naby Stormsvlei op Kleinfontein.

Familie van Petrus Johannes Uys

Lewenslyn

Voor 31/10/1784
Gebore
◎ Bredasdorp, Western Cape, South Africa
Ongeveer __/05/1811
Getroud met Cornelia Margaretha Uys (nee van Eeden)
02/06/1872
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Petrus Johannes Uys
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 14 Sept 2026 14:06

Aantekeninge

(s.v. Dirk Cornelis Uys & Susanna Grobbelaar)