♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g1h2i2
Volle naam
Wessel Johannes van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
12/06/1894
Hartebeesfontein, North West, South Africa
Oorlede
19/12/1973
Brits, North West, South Africa
Ouderdom
79jr 6mde 7dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Ongetroud; volgens oorlewering was hy 'n kluisenaar en met die helm gebore. Hy het lykstasies van die meeste van Hartebeesfontein se ou inwoners gesien en was omtrtent nooit verkeerd met sy voorspellings nie.

Lewenslyn

12/06/1894
Gebore
◎ Hartebeesfontein, North West, South Africa
19/12/1973
Oorlede
◎ Brits, North West, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Wessel Johannes van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 15 Sept 2026 18:58