♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g1h4
Volle naam
Gideon Willem van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
18/11/1869
Potchefstroom, North West, South Africa
Oorlede
11/03/1933
Musina, Limpopo, South Africa
Ouderdom
63jr 3mde 21dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in Messina Myn Hospitaal; boer. Krygsgevangene geneem toe hy 32 jaar oud was en op die plaas Palmietfontein, distrik Potchefstroom, gebly het. Hy is op 04/12/1902 op Doornpan gevang en na Indië gestuur. Sy prisoniersnommer was 31494.

Lewenslyn

18/11/1869
Gebore
◎ Potchefstroom, North West, South Africa
Ongeveer __/__/1892
Getroud met Elizabeth Jacomina van Eeden (nee Visser)
11/03/1933
Oorlede
◎ Musina, Limpopo, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Gideon Willem van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 16 Sept 2026 07:56