♂
Volle naam
Eduard Christiaan le Roux
Geslag
Manlik
Gebore
21/08/1858
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Eers geboer Rietrivier, Montagu en met tweede troue te Boomplaats, Vryburg.
Familie van Eduard Christiaan le Roux
Eggenoot/Eggenote
Lewenslyn
21/08/1858
Gebore
02/01/1877
Getroud met Aletta Maria le Roux (nee van Eeden)
◎ Montagu
Onbekend
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Eduard Christiaan le Roux
"Uit die van Eeden boek."
Aantekeninge
(s.v. Johannes Andries le Roux & Jacomina Elizabeth Burger)