♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f4g5h1
Volle naam
Gideon Willem van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
14/02/1885
Montagu, Western Cape, South Africa
Montagu, Western Cape, South Africa
Oorlede
06/02/1966
Florida, Johannesburg, Gauteng, South Africa
Florida, Johannesburg, Gauteng, South Africa
Ouderdom
80jr 11mde 23dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Sterf op Florida aan koronêre trombose; stasievoorman, S.A.S. Op 22 Februarie 1901 toe hy 16 jaar oud was, word hy deur die Engelse op Mahemsvlei gevang en as krygsgevangene na Tuckers eiland, Bermuda, gestuur met prisonier nommer 18609. Op 1 Julie 1902 teken hy die eed van getrouheid.
Familie van Gideon Willem van Eeden
(a1b4c5d1e8f4g5h1)
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Broers en Susters
Lewenslyn
14/02/1885
Gebore
◎ Montagu, Western Cape, South Africa
20/09/1915
Getroud met Anna Elizabeth Johanna van Eeden (nee van Wyk)
◎ Bethal
17/08/1959
Nagelaat van Anna Elizabeth Johanna van Eeden (nee van Wyk)
06/02/1966
Oorlede
◎ Florida, Johannesburg, Gauteng, South Africa
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Gideon Willem van Eeden
"Uit die van Eeden boek."