♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f8g2h1
Volle naam
Jacobus Albertus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
30/01/1890
Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
18/01/1967
Goodwood, Cape Town, Western Cape, South Africa
Ouderdom
76jr 11mde 19dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf te Allicestraat 36, Goodwood, K.P.; Begrawe op Stikland, Bellville; moes na moeder en susters omsien na vader se dood deur vee op te pas, bouers te help ens. Toe moeder weer trou met Jan Taljaard, het hy die meul bedryf te Rheenendal terwyl sy stiefpa transport gery het. Help later in 'n winkel en sluit daarna aan by polisie. Na aftrede 30 Januarie 1940 word hy adjunk balju by Kaapstad se Hooggeregshof tot sy dood.

Lewenslyn

30/01/1890
Gebore
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
18/03/1919
Getroud met Magdalena Johanna van Eeden (nee du Toit)
18/01/1967
Oorlede
◎ Goodwood, Cape Town, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacobus Albertus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 28 Sept 2026 15:50