♂
Volle naam
Jacobus Gabriel Stephanus de Wet
Geslag
Manlik
Gebore
04/06/1833
Oorlede
20/10/1878
Ouderdom
45jr 4mde 16dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Trek in 1870 saam met sy broer op Brakfontein naby Davel. Later trek hulle na SWA(Namibië) en vestig hulle in die distrik Okahandja.

Lewenslyn

04/06/1833
Gebore
Ongeveer __/__/1868
Getroud met Cornelia Gertruida Johanna van Rooyen (nee van Eeden)
20/10/1878
Nagelaat van Cornelia Gertruida Johanna van Rooyen (nee van Eeden)
20/10/1878
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacobus Gabriel Stephanus de Wet
Danie van Eeden · 02 Okt 2026 22:31

Aantekeninge

(s.v. Jacobus Stephanus de Wet & Dorothea Johanna Davel)