♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f3g3h5
Volle naam
Frederik Jacobus van Eeden
Noemnaam
Frik
Geslag
Manlik
Gebore
22/11/1881
Oorlede
21/12/1953
Ouderdom
72jr 29dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Hy was 'n dammaker en het dit gedoen met 'n donkiekar; hy en sy vrou was ongeletterd maar baie gawe en ordentlike mense; Frik was sieklik as kind en kon nie die vêr distansie skool toe loop nie.

Lewenslyn

22/11/1881
Gebore
Ongeveer __/__/1918
Getroud met Aletta Maria van Eeden (nee Steyn)
21/12/1953
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Frederik Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 03 Okt 2026 12:35