♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f3g3h10i2
Volle naam
Hermanus Theodorus Steyn van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
09/01/1932
Bonnievale, Western Cape, South Africa
Oorlede
05/10/1971
Ouderdom
39jr 8mde 26dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf op Caprivistrook in 'n landmynontploffing; begrawe op 10/10/1971 'n groot molitêre begrafnis; polisiekaptein in Durban; eerste polisieman wat op die grens in die Caprivistrook gesterf het; 'n gedenkplaat is deur die Rapportryerkorps van Bonnievale by die Hoërskool Bonnievale ter ere van hom opgerig.

Lewenslyn

09/01/1932
Gebore
◎ Bonnievale, Western Cape, South Africa
30/09/1959
Getroud met Susanna Magdalena van Eeden (nee Wessels)
05/10/1971
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Hermanus Theodorus Steyn van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 04 Okt 2026 12:12