♂
Volle naam
Jan Hendrik Joubert
Geslag
Manlik
Gebore
04/01/1851
Oorlede
22/07/1928
Ouderdom
77jr 6mde 18dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Gebore in Lanquedoc; begrawe op Riversdale; boer eers op sy skoonpa se plaas Allemorgensfontein, geleë aan die Groot Karoo se kant in die rigting van Touwsrivier, tussen Montagu en Touwsrivier. In die Karoo was boerdery baie wisselvallig weens droogtes en op die aandrang van sy broer Adriaan verhuis hy later na die plaas Kruispad geleë tussen die plaas Lanquedoc en Die Berg in distrik Riversdale. Diaken Montagu gemeente.
Familie van Jan Hendrik Joubert
Lewenslyn
04/01/1851
Gebore
31/07/1877
Getroud met Cornelia Christina Joubert (nee van Eeden)
22/07/1928
Nagelaat van Cornelia Christina Joubert (nee van Eeden)
22/07/1928
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Jan Hendrik Joubert
"Uit die van Eeden boek."
Aantekeninge
(s.v. Gideon Johannes Joubert & Martha Maria Christina Seiffert)