♂
Volle naam
Johannes Hermanus Grobler
Geslag
Manlik
Gebore
03/12/1877
Oorlede
24/01/1936
Ouderdom
58jr 1md 21dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf aan sy hart te Goedverwachting; begrawe op die familieplaas; na Hannes se skoolloopbaan in die Staatsgimnasium in Pretoria het hy gaan boer. Hy veg in die Anglo Boere-oorlog saam met generaal JC Fourie en word bevorder tot adjudant. Nadat genl Fourie op Witkloof sneuwel, word Hannes verkenner vir genl Louis Botha. Hy was LV vir Barberton en boer van Goedverwachting, distrik Carolina, geleë aan die grootpad van Johannesburg na Swaziland. Hy was 'n groot wol- en saaiboer en het 'n plaas in die hoëveld en laeveld besit.

Familie van Johannes Hermanus Grobler

Lewenslyn

03/12/1877
Gebore
17/03/1920
Getroud met Frances Grobler (nee van Eeden)
24/01/1936
Nagelaat van Frances Grobler (nee van Eeden)
24/01/1936
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Johannes Hermanus Grobler
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 07 Okt 2026 12:36

Aantekeninge

(s.v. Balthazar Johannes Grobbelaar & Sara Sophia Maria Jacobs)