♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h6i1
Volle naam
Jacobus Willem van Eeden
Noemnaam
Kobus Hoender
Geslag
Manlik
Gebore
01/06/1921
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
1990 hy was LPR tot hy stry gekry het met sy party die Nasionale Party (verw. artikel in Beeld Des 1977). Hy het Schoongezicht van sy pa ge-erf en daarop geboer totdat hy dit verkoop het aan Johannes. Hy het ook die plaas Montana by Sextus gekoop en dit vir sy seun Freddie gegee. Hy en sy nuwe vrou bly egter steeds in die ou woonhuis op Schoongezicht.
Familie van Jacobus Willem van Eeden (Kobus Hoender)
(a1b4c5d3e1f5g7h6i1)
Ouers
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Broers en Susters
Lewenslyn
01/06/1921
Gebore
27/03/1948
Getroud met Cornelia Johanna van Eeden (nee Grobler)
◎ Rustenburg
21/12/1982
Nagelaat van Cornelia Johanna van Eeden (nee Grobler)
03/02/1990
Getroud met Yvonne van Eeden (nee Botha)
Onbekend
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Jacobus Willem van Eeden
"Uit die van Eeden boek."