♂
Volle naam
Charl Willem Jooste
Geslag
Manlik
Gebore
23/01/1963
Ouderdom
63jr 9mde 4dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Van die Wes-Transvaal. Behaal 'n B.A. graad op Stellenbosch en daarna sy LL.B aan die Universiteit van Pretoria. Na universiteit gaan werk hy 'n ruk by Ou Mutual maar praktiseer daarna as advokaat.
Familie van Charl Willem Jooste
Eggenoot/Eggenote
Lewenslyn
23/01/1963
Gebore
12/12/1987
Getroud met Johanna Christina Jooste (nee van Eeden)
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Charl Willem Jooste
"Uit die van Eeden boek."