♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h14i1
Volle naam
Jacobus Willem van Eeden
Noemnaam
Koos
Geslag
Manlik
Gebore
18/11/1941
Ouderdom
84jr 11mde 9dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Hy bekwaam homself as onderwyser te Wellington en Paarl en begin in 1963 op Kuruman skoolhou. Na sy aftrede op 31 Julie 1993 begin hy 'n tuisnywerheid en vervaardig meubels; woon Springbokstr, Kuruman.

Lewenslyn

18/11/1941
Gebore
11/12/1965
Getroud met Louisa Catharina van Eeden (nee du Plessis)

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacobus Willem van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Okt 2026 10:12