♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e2f16g4
Volle naam
Johannes Andries van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
14/09/1880
Oorlede
Ongeveer __/__/1928
Ouderdom
ongeveer 48jr (benaderd)
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

In sy dagboek skryf hy op 10 September 1903 dat die 10de sy geboortedag is; was teologiese student met die uitbreek van Boere Oorlog; sluit aan by Cronje se kommando as sekretaris van Gen. Piet Cronje; op 27/02/1900 te Paardeberg gevang as 20-jarige woonagtig op die plaas Braklaagte, distrik Bloemhof; as krygsgevangene na St. Helena; sy prisonier nommer was 977. By gebrek aan studiegeld gaan hou hy skool tot Unie-wording; werk toe verder as arbeider op spoorweë.

Lewenslyn

14/09/1880
Gebore
Ongeveer __/11/1912
Getroud met Gezina van Eeden (nee Fowlds)
Ongeveer __/__/1924
Nagelaat van Gezina van Eeden (nee Fowlds)
Ongeveer __/__/1928
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Johannes Andries van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 13 Okt 2026 08:23