♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e2f19g1h1i9
Volle naam
Frans Abraham van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
19/05/1953
Nuwerus, Western Cape, South Africa
Ouderdom
73jr 5mde 8dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Goerap, Nuwerus; word groot op Vredendal, Namaqualand en wou baie graag Universiteit toe gaan maar moes na matriek eers vir 6 jaar werk om geld te spaar vir Universiteit. Hy behaal die graad B.Comm. en gaan doen navorsingswerk vir die Johannesburgse Andele Beurs; vanaf die einde van 1983 werk hy vir 2 1/2 jaar as 'n Korporatiewe Bankier, waarna hy sy eie finansieringsbesigheid begin, 'n motorhawe aankoop en begin met 'n massa behuising boumaatskappy waartydens hy byna uitsluitlik vir die SA Behuisings Trust gewerk het; 1985 woon hy nog in Bamboostr, Constantiapark, Roodepoort. Hy verkoop die motorhawe en die behuisingsbesigheid en koop die Savoy Hotel in Jeffreysbaai. Nadat hulle die hotel opgradeer het sluit hy aan by die Protea Hotelgroep en koop ook 'n Spar agentskap by. In 1995 verkoop hy die Savoy Hotel aan Johan van Eeden om die Bramwell plaas te koop wat nog ontwikkel kan word. Hy koop ook Windward Tours maatskappy wat hy ook opbou.

Lewenslyn

19/05/1953
Gebore
◎ Nuwerus, Western Cape, South Africa
09/10/1975
Getroud met Elizabeth Frances van Eeden (nee Swanepoel)
◎ Port Elizabeth

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Frans Abraham van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 15 Okt 2026 09:40