Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g10
Volle naam
Jacobus Arnoldus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
12/02/1867
Oorlede
05/08/1950
Brandfort, Free State, South Africa
Ouderdom
83 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in sy huis op Nooitgedacht, dist. Brandfort; boer. Koos se ouers is oorlede toe hy nog klein was, en hy is deur sy oudste suster, Hester, grootgemaak. As jong seun was dit sy werk om as touleier op te tree vir die transportwaens. So het hy op een van die reise vir een van sy broers tougelei tot by die Limpoporivier, waar hy van sy broer afskeid geneem en teruggedraai het. Sy broer is verder Rhodesië in, en daar is nooit weer van hom gehoor nie. Koos kon baie staaltjies vertel oor die togryers na die diamantvelde, o.a. hoe hulle by 'n riviertjie uitgespan het; so teen skemer 'n Griekwa met 'n stok in sy hand sien visvang en uit nuuskierigheid by hom probeer vasstel het of daar wel vis in die stroompie is. Die Griekwa het net een antwoord gehad, en dit is 'wat ek nie vang nie, vang my maters'. Toe die togreiers weer by die wa kom, vind hulle dat die Griekwa se maters die wa gestroop het van al die geld waarvoor hulle so ver gery en soveel weke op die pad deurgebring het. Koos het op Schietpan, distrik Winburg, gebly toe die oorlog teen die Engelse uitbreek en word op 27 Februarie 1900 te Paardeberg gevang en na St. Helena gestuur. Sy prisoniersnommer was 5356.

Lewenslyn

12/02/1867
Gebore
10/12/1912
Getroud met Anna Maria Johanna Fourie
◎ Winburg, Free State, South Africa
05/08/1950
Oorlede
◎ Brandfort, Free State, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Gewysig
biography: Sterf in sy huis op Nooitgedacht, dist. Brandfort; boer. Koos se ouers is oorlede toe hy nog klein was, en hy is deur sy oudste suster, Hester, grootgemaak. As jong seun was dit sy werk om as touleier op te tree vir die transportwaens. So het hy op een van die reise vir een van sy broers tougelei tot by die Limpoporivier, waar hy van sy broer afskeid geneem en teruggedraai het. Sy broer is verder Rhodesië in, en daar is nooit weer van hom gehoor nie. Koos kon baie staaltjies vertel oor die togryers na die diamantvelde, o.a. hoe hulle by 'n riviertjie uitgespan het; so teen skemer 'n Griekwa met 'n stok in sy hand sien visvang en uit nuuskierigheid by hom probeer vasstel het of daar wel vis in die stroompie is. Die Grieko het net een antwoord gehad, en dit is 'wat ek nie vang nie, vang my maters'. Toe die togreiers weer by die wa kom, vind hulle dat die Griekwa se maters die wa gestroop het van al die geld waarvoor hulle so ver gery en soveel weke op die pad deurgebring het. Koos het op Schietpan, distrik Winburg, gebly toe die oorlog teen die Engelse uitbreek en word op 27 Februarie 1900 te Paardeberg gevang en na St. Helena gestuur. Sy prisoniersnommer was 5356.Sterf in sy huis op Nooitgedacht, dist. Brandfort; boer. Koos se ouers is oorlede toe hy nog klein was, en hy is deur sy oudste suster, Hester, grootgemaak. As jong seun was dit sy werk om as touleier op te tree vir die transportwaens. So het hy op een van die reise vir een van sy broers tougelei tot by die Limpoporivier, waar hy van sy broer afskeid geneem en teruggedraai het. Sy broer is verder Rhodesië in, en daar is nooit weer van hom gehoor nie. Koos kon baie staaltjies vertel oor die togryers na die diamantvelde, o.a. hoe hulle by 'n riviertjie uitgespan het; so teen skemer 'n Griekwa met 'n stok in sy hand sien visvang en uit nuuskierigheid by hom probeer vasstel het of daar wel vis in die stroompie is. Die Griekwa het net een antwoord gehad, en dit is 'wat ek nie vang nie, vang my maters'. Toe die togreiers weer by die wa kom, vind hulle dat die Griekwa se maters die wa gestroop het van al die geld waarvoor hulle so ver gery en soveel weke op die pad deurgebring het. Koos het op Schietpan, distrik Winburg, gebly toe die oorlog teen die Engelse uitbreek en word op 27 Februarie 1900 te Paardeberg gevang en na St. Helena gestuur. Sy prisoniersnommer was 5356.
Danie van Eeden · 04 Aug 2026 08:43
Gewysig
biography: Sterf in sy huis op Nooitgedacht, dist. Brandfort; boer. Hello. Koos se ouers is oorlede toe hy nog klein was, en hy is deur sy oudste suster, Hester, grootgemaak. As jong seun was dit sy werk om as touleier op te tree vir die transportwaens. So het hy op een van die reise vir een van sy broers tougelei tot by die Limpoporivier, waar hy van sy broer afskeid geneem en teruggedraai het. Sy broer is verder Rhodesië in, en daar is nooit weer van hom gehoor nie. Koos kon baie staaltjies vertel oor die togryers na die diamantvelde, o.a. hoe hulle by 'n riviertjie uitgespan het; so teen skemer 'n Griekwa met 'n stok in sy hand sien visvang en uit nuuskierigheid by hom probeer vasstel het of daar wel vis in die stroompie is. Die Grieko het net een antwoord gehad, en dit is 'wat ek nie vang nie, vang my maters'. Toe die togreiers weer by die wa kom, vind hulle dat die Griekwa se maters die wa gestroop het van al die geld waarvoor hulle so ver gery en soveel weke op die pad deurgebring het. Koos het op Schietpan, distrik Winburg, gebly toe die oorlog teen die Engelse uitbreek en word op 27 Februarie 1900 te Paardeberg gevang en na St. Helena gestuur. Sy prisoniersnommer was 5356.Sterf in sy huis op Nooitgedacht, dist. Brandfort; boer. Koos se ouers is oorlede toe hy nog klein was, en hy is deur sy oudste suster, Hester, grootgemaak. As jong seun was dit sy werk om as touleier op te tree vir die transportwaens. So het hy op een van die reise vir een van sy broers tougelei tot by die Limpoporivier, waar hy van sy broer afskeid geneem en teruggedraai het. Sy broer is verder Rhodesië in, en daar is nooit weer van hom gehoor nie. Koos kon baie staaltjies vertel oor die togryers na die diamantvelde, o.a. hoe hulle by 'n riviertjie uitgespan het; so teen skemer 'n Griekwa met 'n stok in sy hand sien visvang en uit nuuskierigheid by hom probeer vasstel het of daar wel vis in die stroompie is. Die Grieko het net een antwoord gehad, en dit is 'wat ek nie vang nie, vang my maters'. Toe die togreiers weer by die wa kom, vind hulle dat die Griekwa se maters die wa gestroop het van al die geld waarvoor hulle so ver gery en soveel weke op die pad deurgebring het. Koos het op Schietpan, distrik Winburg, gebly toe die oorlog teen die Engelse uitbreek en word op 27 Februarie 1900 te Paardeberg gevang en na St. Helena gestuur. Sy prisoniersnommer was 5356.
Danie van Eeden · 04 Aug 2026 08:41
Geskep
Jacobus Arnoldus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 04 Aug 2026 08:40