Biografie
' n Noorweër in die Noorweegse vloot tydens huwelik. Later word hy kaptein van 'n diepsee visserboot. In 1951 was hy op weg na Australië om daar in die omgewing van die eilande te gaan kreef vang. Nadat sy terugkeer reeds 'n week verstreke was, het sy vrou die saak onder die regering se aandag gebring. Na verloop van tyd het sy vrou ten einde raad besluit om die hulp van 'n vroue siener in te roep. Die siener beweer toe dat Tormod nog lewe en deur die Russe as gevangene aangehou word. Weer word die saak onder die regering se aandag gebring, en daar word baie in die koerante daaroor geskryf. Regeringsonderhandelinge met die Russe en verskeie soektogte het geen vrugte afgewerp nie en op die ou end is aanvaar dat die boot met sy sewe bemanning gesink het. Na ongeveer agt jaar hertrou sy nagelate ergenote.