♀
Volle naam
Josina van Eeden
Nooiensvan
Metselaar
Geslag
Vroulik
Gebore
02/04/1933
Ouderdom
93 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Bekend as Jos. Vyf maande na haar eerste man se dood hertrou sy met Floris Johannes Stefanus Coetzee, gebore 16/08/1932 te Fauresmith, verkoopsman wie voorheen twee keer getroud was.
Familie
Eggenoot/Eggenote
Lewenslyn
02/04/1933
Gebore
03/11/1956
Getroud met Daniel Gerbrand van Eeden
◎ Bloemfontein