Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h7i3j2k2
Volle naam
Hanele van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
03/03/1970
Ouderdom
56 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sy doen haar skoolopleiding vanaf sub A tot Std 10 aan die Jacobsdal Hoër Landbouskool. Na skool doen sy 'n driejaar kursus aan die Technikon OVS en verwerf 'n Nasionale Diploma in Sekretariële Kantooradministrasie. Hierna verwerf sy 'n Nasionale Diploma in Sekretariële Handelsrekenarisering wat sy met een jaar voltydse en vier jaar deeltydse studies voltooi. Na haar opleiding keer sy terug na Jacobsdal en begin haar werksloopbaan by die Dept. Waterwese, waar sy in 1997 nog werksaam is. Sy het haar diploma-kursus met lof geslaag en is aangewys as die tweede beste student van die jaar.

Lewenslyn

03/03/1970
Gebore
30/10/1993
Getroud met Albertus Stefanus van der Watt