Henry Nr.
a1b4c5d1e2f7g3h5
Volle naam
Maria Elizabeth Swart
Nooiensvan
Kennedy
Geslag
Vroulik
Gebore
03/10/1883
Oorlede
29/01/1971
Cape Town, Western Cape, South Africa
Ouderdom
87 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Begrawe op Bredasdorp; van Robertson afkomstig is as musiekonderwyseres opgelei onder wyle professor Jannasch op Stellenbosch. Haar oupagrootjie James Piers Kennedy was 'n Ier wat hom in Suid Afrika kom vestig het.

Lewenslyn

03/10/1883
Gebore
26/06/1913
Getroud met Johannes Jochemus AlbertusSwart
29/01/1971
Oorlede
◎ Cape Town, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Maria Elizabeth Swart
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 18 Aug 2026 22:46