♂
Volle naam
Johannes Jochemus Albertus Swart
Geslag
Manlik
Gebore
19/09/1887
Oorlede
25/12/1964
Stellenbosch, South Africa
Stellenbosch, South Africa
Ouderdom
77 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Het op die Strandveldse plaas Heuningrug grootgeword en op jeugdige leeftyd na Bredasdorp gegaan. Hy het daar 'n leidende rol gespeel in die ontwikkeling van die dorp en het die Bredasdorpse Eksekuteurskamer opgerig, waarvan hy baie jare lank bestuurder was.
Familie van Johannes Jochemus Albertus Swart
Eggenoot/Eggenote
Lewenslyn
19/09/1887
Gebore
26/06/1913
Getroud met Maria Elizabeth Kennedy
25/12/1964
Oorlede
◎ Stellenbosch, South Africa
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Johannes Jochemus Albertus Swart
"Uit die van Eeden boek."
Aantekeninge
Geskei, datum onbekend.
(s.v. Johannes Jochemus Swart & Anna Susanna de Villiers)