♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g3h2i1j2
Volle naam
Jan Abraham Nefdt van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
05/01/1945
Duiwelskloof, Limpopo, South Africa
Duiwelskloof, Limpopo, South Africa
Ouderdom
81 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Sy geboorte; in Die Transvaler van daardie tyd verskyn die volgende berig:'Aan Stella en Gideon van Tzaneen, 'n fris nege en 'n half pond Afrikaner seun. Ons innige dank aan geneesheer en hospitaalpersoneel van Duiwelskloof'. (Hierdie koerantuitknipsel is al die jare deur sy vader bewaar); mediese dokter Militêre Hospitaal, Wynberg in 1990; nog ongetroud 1990. Hy neem gereeld deel aan die Kaap na Rio seiljagwedrenne; woon East Lake Island, Marina Da Gama, Kaap.
Familie van Jan Abraham Nefdt van Eeden
(a1b4c5d1e5f3g3h2i1j2)
Broers en Susters
Lewenslyn
05/01/1945
Gebore
◎ Duiwelskloof, Limpopo, South Africa
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Jan Abraham Nefdt van Eeden
"Uit die van Eeden boek."