♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e5f3g3h4
Volle naam
Willem Martin Slier van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
04/09/1891
Barrydale, Swellendam, Western Cape, South Africa
Barrydale, Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
15/10/1962
Johannesburg, Gauteng, South Africa
Johannesburg, Gauteng, South Africa
Ouderdom
71 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Bestuurder van Morkels Meubelvervoerders en het vir Andrew Morkel, een van die twee Morkel broers gewerk. Hy was 'n baie groot boksentoesias. By een geleentheid het sy onderonsie met 'n opponent se ondersteuner die hele gehoor aan die baklei gesit, en moes hy hom stilletjies uit die voete maak deur onder die stoele deur te kruip. Hy het selfs van boks gedroom en een nag het sy vrou hom hande-viervoet op die bed gekry, besig om te tel: 'een, twee, drie', en hardop 'KNOK OUT !!' , te skree, en daarmee van die bed getuimel en op die vloer wakker geword.
Familie van Willem Martin Slier van Eeden
(a1b4c5d1e5f3g3h4)
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Broers en Susters
⊙ Frederik Jacobus van Eeden
(broer · g3h1)
⊙ Jan Abraham Nefdt van Eeden
(broer · g3h2)
⊙ Gideon Jacobus van Eeden
(Mike)
(broer · g3h3)
⊙ Gert Christiaan van Eeden
(broer · g3h5)
⊙ Johannes Willem van Eeden
(broer · g3h6)
⊙ Anthony van Eeden
(broer · g3h7)
⊙ Pieter Gabriël van Eeden
(broer · g3h8)
Lewenslyn
04/09/1891
Gebore
◎ Barrydale, Swellendam, Western Cape, South Africa
Ongeveer __/__/1913
Getroud met Johannes Jacobus Uys Eksteen
◎ Johannesburg
15/10/1962
Oorlede
◎ Johannesburg, Gauteng, South Africa
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Willem Martin Slier van Eeden
"Uit die van Eeden boek."