Volle naam
Johannes Jacobus Uys van Eeden
Noemnaam
Jannie
Nooiensvan
Eksteen
Geslag
Vroulik
Gebore
08/02/1892
Lake Chrissie, Mpumalanga, South Africa
Oorlede
19/04/1970
Primrose, Gauteng, South Africa
Ouderdom
78 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in die Protea Nursing Home, Primrose; Sy was in die konsentrasiekamp, Barberton, wat as die beste kamp in die land beskryf is, met genoeg kos en plankvloere in die tente; dit was onder bevel van Harry Crauman, later Sir Harry Crauman; Haar man was skaam vir haar vrou se mansname en het haar naam as Johanna Jacoba opgegee vir die huweliksregister.

Lewenslyn

08/02/1892
Gebore
◎ Lake Chrissie, Mpumalanga, South Africa
Ongeveer __/__/1913
Getroud met Willem Martin Sliervan Eeden
◎ Johannesburg
19/04/1970
Oorlede
◎ Primrose, Gauteng, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Johannes Jacobus Uys van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 24 Aug 2026 14:05

Aantekeninge

(d.v. Pieter Eksteen & Maria Susanna ?)