Henry Nr.
a1b4c5d1e5f5g1h4i1j3
Volle naam
Gert Christiaan van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
12/02/1938
Ouderdom
88 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

1990 bedryfsingenieur, woon Uranussingel, Signal Hill, Newcastle; op 4/3/1990 het hy 'n algehele hartoorplanting in die Groote Schuur hospitaal ondergaan. Net die hart se lugvervoer vanaf Windhoek, S.W.A. na Kaapstad het R15 000 gekos. Sedertdien lei Gert 'n normale lewe en bedryf nog sy eie besigheid. Hy het ook sy eie familieregister opgestel en met fotos vir hierdie boek beskikbaar gestel.

Lewenslyn

12/02/1938
Gebore
29/01/1961
Getroud met Elizabeth Catharina de Klerk

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Gert Christiaan van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 06 Sept 2026 12:07