Henry Nr.
a1b4c5d1e5f5g1h4i1j5
Volle naam
Izak Johannes van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
11/07/1942
Oorlede
02/10/1988
Ouderdom
46 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Hy het gedurende 1968 tot 1975 sy B.TH en M.A. grade in sosiologie aan die Universiteit van Stellenbosch vewerf en daarna sy tweede M.A. graad (demografie). Hy verwerf sy doktorsgraad in 1979. Hy is in 1986 as professor in demografie aan die Universiteit van Pretoria aangestel. As akademiese erflating is daar ses boeke of dele uit boeke, 12 wetenskaplike artikels, 19 akademiese referate en 21 navorsingsverslae wat uit sy pen verskyn het. Woonagtig te Sederlaan 21, Doringkloof, Verwoerdburg voor sy dood.

Lewenslyn

11/07/1942
Gebore
15/02/1970
Getroud met Delphine Lansdell
◎ Simondium, KP
02/10/1988
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Gewysig
biography: Hy het gedurende 1968 tot 1975 sy B.TH en M.A. grade in sosiologie aan die Universiteit van Stellenbosch vewerf en daarna sy tweede M.A. graad (demografie). Hy verwerf sy doktorsgraad in 1979. Hy is in 1986 as professor in demografie aan die Universiteit van Pretoria aangestel. As akademiese erflating is daar sws boekw of dele uit boeke, 12 wetenskaplike artikels, 19 akademiese referate en 21 navorsingsverslae wat uit sy pen verskyn het. Woonagtig te Sederlaan 21, Doringkloof, Verwoerdburg voor sy dood.Hy het gedurende 1968 tot 1975 sy B.TH en M.A. grade in sosiologie aan die Universiteit van Stellenbosch vewerf en daarna sy tweede M.A. graad (demografie). Hy verwerf sy doktorsgraad in 1979. Hy is in 1986 as professor in demografie aan die Universiteit van Pretoria aangestel. As akademiese erflating is daar ses boeke of dele uit boeke, 12 wetenskaplike artikels, 19 akademiese referate en 21 navorsingsverslae wat uit sy pen verskyn het. Woonagtig te Sederlaan 21, Doringkloof, Verwoerdburg voor sy dood.
Danie van Eeden · 07 Sept 2026 10:27
Geskep
Izak Johannes van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 07 Sept 2026 10:23