♀
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g3h9
Volle naam
Elizabeth Johanna van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
09/10/1884
Oorlede
Ongeveer __/__/1901
Klerksdorp, North West, South Africa
Ouderdom
ongeveer 17jr (benaderd)
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf te Klerksdorp Konsentrasiekamp; sy word op 10 en 11 Augustus 1901 in die Kamp aangeneem en voorgestel deur ds G Radloff van Krugersdorp. Toe haar moeder haar die laaste keer in die tenthospitaal besoek het, was haar woorde 'Mamma, ek is nie siek nie maar net honger'.

Lewenslyn

09/10/1884
Gebore
Ongeveer __/__/1901
Oorlede
◎ Klerksdorp, North West, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Elizabeth Johanna van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 18 Sept 2026 09:24