♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g4
Volle naam
Bernardus Izak Christiaan van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
15/09/1847
Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
15/08/1917
Klerksdorp, North West, South Africa
Ouderdom
69jr 11mde
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in sy huis op Mahemsvlei; het soms sy tweede naam opgegee as Jozua. Hy het op Mahemsvlei, distrik Klerksdorp gebly toe die oorlog teen die Engelse begin het en is op 01/05/1901 op Mahemsvlei gevange geneem en na Bombay, Indië, gestuur. Sy prisoniersnommer was 18608.

Lewenslyn

15/09/1847
Gebore
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
Ongeveer __/__/1867
Getroud met Anna Maria Elizabeth van Eeden (nee Badenhorst)
◎ Potchefstroom
15/08/1917
Oorlede
◎ Klerksdorp, North West, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Bernardus Izak Christiaan van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 19 Sept 2026 14:55