♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g9
Volle naam
Pieter Hendrik van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
Ongeveer __/__/1859
Oorlede
25/08/1910
Potchefstroom, North West, South Africa
Potchefstroom, North West, South Africa
Ouderdom
ongeveer 51jr (benaderd)
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Sterf in sy huis op Goedgevonden, dist. Potchefstroom; hy is deur die Engelse gevang en as krygsgevangene weggestuur toe hy 40 jaar oud was en op Goedgevonden gebly het. Sy prisoniersnommer was 971; 27/02/1900 op Paardekraal gevang en na St. Helena gestuur. In 1991 het sy plaas opspraak verwek toe plakkers die plaas beset het en tweeduisend boere hulle wou verwyder maar deur die Polisie en Weermag gestuit is.
Familie van Pieter Hendrik van Eeden
(a1b4c5d1e8f1g9)
Eggenoot/Eggenote
Kinders
Broers en Susters
⊙ Gideon Willem van Eeden
(broer · f1g1)
⊙ Jacobus Albertus Bernardus van Eeden
(broer · f1g2)
⊙ Frederik Jacobus van Eeden
(broer · f1g3)
⊙ Bernardus Izak Christiaan van Eeden
(broer · f1g4)
⊙ Abraham Herculus van Eeden
(broer · f1g5)
⊙ Gertruida Johanna Smit
(nee van Eeden)
(suster · f1g6)
⊙ Maria Elizabeth van Eeden
(suster · f1g7)
⊙ Magdalena Maria Pienaar
(nee van Eeden)
(suster · f1g8)
Lewenslyn
Ongeveer __/__/1859
Gebore
Ongeveer __/__/1892
Getroud met Wilhelmina Jacoba van Eeden (nee de Kock)
25/08/1910
Oorlede
◎ Potchefstroom, North West, South Africa
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Pieter Hendrik van Eeden
"Uit die van Eeden boek."