Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h1i7
Volle naam
Sophia Maria van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
19/09/1925
Swellendam, South Africa
Ouderdom
100 jaar (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Skei haar eerste man, trou weer met hom en skei 'n tweede keer nadat sy in 1986 by 'n skool re-unie op Swellendam 'n ou skoolmaat ontmoet van wie sy baie gehou het.

Lewenslyn

19/09/1925
Gebore
◎ Swellendam, South Africa
Voor __/__/1987
Geskei van Daniel Johannes Gerrits
23/01/1987
Getroud met Dirk Cornelius Human

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Sophia Maria van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 26 Jul 2026 19:13