Henry Nr.
a1b4c5d1e1f4g3h1
Volle naam
Frederik Jacobus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
15/10/1883
Oorlede
01/06/1972
Swellendam, South Africa
Ouderdom
88 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Bekend as Frikkie Mos. Gebore op Caledon of Swellendam. Het geboer op Bakleiplaas, Buffeljagsrivier, 'n wingerdplaas, maar het ook gedeeltelik geld gemaak met die verkoop van druiwemos. Vroeër jare het hy ook 'n wettige witblits stokery gehad. In 1934, gedurende die depressie, het hy vir hom 'n splinternuwe vragmotor gekoop vir eenhonderd pond, waarmee hy dan ook die meeste van sy tyd transport gery het. Dit was die eerste vragmotoer in Swellendam distrik. Hy was rustende boer en pesioenaris woonagtig in Kerkstraat 20, Swellendam voor sy dood.

Lewenslyn

15/10/1883
Gebore
Ongeveer __/__/1913
Getroud met Johanna Christina Helena van Eeden
10/01/1919
Nagelaat van Johanna Christina Helena van Eeden
Ongeveer __/__/1920
Getroud met Anna Petronella van Eeden
01/06/1972
Oorlede
◎ Swellendam, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Frederik Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 26 Jul 2026 11:25