Henry Nr.
a1b4c5d1e5
Volle naam
Gerrit Christiaan van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
21/06/1791
Oorlede
23/09/1860
Swellendam, South Africa
Ouderdom
69 jaar
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Boesjesmans Pad en sterf in sy huis; landboer op Het Goed Geloof, groot 2 177 morg is op 01/09/1832 deur die Regering aan Jacobus Stephanus Bruwer toegeken; 1869 koop hy 1 163 morg van die plaas van Bruwer, en op 04/02/1869 word dit in sy naam en sy drie seuns Dirk Cornelius, Jacobus Albertus en Hermanus Johannes geregistreer; 24/12/1896 verkoop Bruwer 1 014 morg van Het Goed Geloof aan Paul Jacobus Jordaan; 31/12/1907 na Paul se dood word die grond oorgeplaas in die naam van sy vrou, Susanna Catharina Jordaan.

Lewenslyn

21/06/1791
Gebore
23/09/1860
Oorlede
◎ Swellendam, South Africa